YouVersion Logo
Search Icon

Job 8:5-7

Job 8:5-7 AFR20

As jy self God egter ywerig soek en by die Almagtige pleit; as jy onbesproke en opreg is, ja, dan sal Hy oor jou waak, dan sal Hy jou regmatige verblyf herstel. En al was jou verlede gering, sal jou toekoms baie voorspoedig wees.