YouVersion Logo
Search Icon

Levitikus 9:24

Levitikus 9:24 AFR20

'n Vuur het van voor die HERE uitgegaan en die brandoffer en die vet op die altaar verteer. Toe die hele volk dit sien, het hulle gejuig en neergeval met hulle gesigte teen die grond.