YouVersion Logo
Search Icon

Lukas 5:12-13

Lukas 5:12-13 AFR20

En toe Jesus in een van die dorpe kom, staan daar skielik 'n man vol melaatse swere. Toe hy Jesus sien, val hy plat op sy gesig neer en smeek Hom: “Here, as U wil, kan U my rein maak.” Hy het sy hand uitgesteek, hom aangeraak en gesê: “Ek wil, word rein!” En sy melaatsheid het onmiddellik verdwyn.

Free Reading Plans and Devotionals related to Lukas 5:12-13