YouVersion Logo
Search Icon

Spreuke 3:1-2

Spreuke 3:1-2 AFR20

My seun, my onderrig moet jy nie vergeet nie, en my gebooie – jou hart moet daarby hou; want die lengte van jou leeftyd, die lewensjare en vrede sal dan vir jou vermeerder word.