YouVersion Logo
Search Icon

Openbaring 18:2

Openbaring 18:2 AFR20

Hy het met 'n kragtige stem uitgeroep: “Geval, geval het Babilon die Grote! Sy het 'n woonplek vir demone geword, 'n skuilplek vir elke onrein gees, 'n skuilplek vir elke onrein voël, en 'n skuilplek vir elke onrein en veragtelike dier