YouVersion Logo
Search Icon

Openbaring 20:7-8

Openbaring 20:7-8 AFR20

Wanneer die duisend jaar verstryk het, sal Satan uit sy gevangenskap losgelaat word. Dan sal hy optrek om die nasies tussen die vier uithoeke van die aarde, die Gog en Magog, op 'n dwaalspoor te lei, en om hulle te mobiliseer vir die oorlog. Hulle getal is soos die sand van die see.