Openbaring 6:2
Openbaring 6:2 AFR20
Ek het gesien, en kyk, daar was 'n wit perd. Sy ruiter hou 'n boog vas, en 'n oorwinnaarskroon is aan hom gegee. Hy het opgetrek as oorwinnaar, en om te oorwin.