Hooglied 3:2
Hooglied 3:2 AFR20
Laat ek nou opstaan en die stad deurkruis, op die strate en pleine na die liefde van my hart soek. Ek het hom gesoek, maar hom nie gevind nie.