YouVersion Logo
Search Icon

1 Konings 17:10

1 Konings 17:10 CAB23

Hy het toe opgestaan en na Sarfat gegaan. En toe hy by die poort van die stad kom, was die weduwee daar besig om stokke bymekaar te maak; en hy het na haar geroep en gesê: Haal tog vir my 'n bietjie water in 'n houer, dat ek kan drink.