YouVersion Logo
Search Icon

1 Samuel 21:12-13

1 Samuel 21:12-13 CAB23

En Dawid het hierdie woorde in sy hart opgelê, en hy was baie bevrees vir Agis, die koning van Gat. En hy het sy gedrag voor hulle verander en hom in hulle hande gek gemaak en aan die deure van die poort gekrap en sy speeksel op sy baard laat val.