YouVersion Logo
Search Icon

Handelinge 9:15

Handelinge 9:15 CAB23

Maar die Here het vir hom gesê: Gaan, want hy is vir My 'n uitverkore voorwerp om my Naam te dra voor die heidene en konings en die kinders van Israel.