YouVersion Logo
Search Icon

Daniël 2:44

Daniël 2:44 CAB23

En in die dae van hierdie konings sal die God van die hemel 'n koninkryk verwek wat in ewigheid nie vernietig sal word nie; en die koninkryk sal nie aan ander mense oorgelaat word nie, maar dit sal stukkend breek en al hierdie koninkryke verteer, en dit sal bestaan vir ewig.