YouVersion Logo
Search Icon

Deuteronomium 8:18

Deuteronomium 8:18 CAB23

Maar aan die HERE jou God moet jy dink, want dit is Hy wat jou die mag gee om rykdom te verwerf, om sy verbond te bevestig wat Hy aan jou vaders met 'n eed beloof het, soos dit vandag is.