YouVersion Logo
Search Icon

Prediker 3:2-3

Prediker 3:2-3 CAB23

'n Tyd om gebore te word en 'n tyd om te sterwe; 'n tyd om te plant, en 'n tyd om te pluk wat geplant is; 'n Tyd om dood te maak en 'n tyd om te genees; 'n tyd om af te breek en 'n tyd om op te bou