Eksodus 26:33
Eksodus 26:33 CAB23
En jy moet die voorhangsel onder die hakies ophang, dat jy die ark van die Getuienis daar binne-in die voorhangsel kan inbring; en die voorhangsel moet vir jou skeiding maak tussen die Heilige en die Allerheiligste.