YouVersion Logo
Search Icon

Eksodus 27:20-21

Eksodus 27:20-21 CAB23

En jy moet die kinders van Israel bevel gee dat hulle vir jou suiwer gestampte olyfolie vir die kandelaar moet bring, om die lamp altyddeur te laat brand. In die tent van samekoms, buitekant die voorhangsel wat voor die Getuienis is, moet Aäron en sy seuns dit van aand tot môre voor die aangesig van die HERE beveel: dit moet 'n ewige insetting wees vir hulle geslagte vir die kinders van Israel.