YouVersion Logo
Search Icon

Eksodus 28:3

Eksodus 28:3 CAB23

En jy moet spreek met almal wat wys van hart is, wat Ek vervul het met die gees van wysheid, dat hulle Aäron se klere kan maak om hom te wy, dat hy vir My die priesteramp kan bedien.

Free Reading Plans and Devotionals related to Eksodus 28:3