YouVersion Logo
Search Icon

Esra 1:2-3

Esra 1:2-3 CAB23

So sê Kores, die koning van Persië: Die HERE, die God van die hemel, het aan my al die koninkryke van die aarde gegee; en hy het my bevel gegee om vir hom 'n huis te bou in Jerusalem wat in Juda is. Wie is daar onder julle van al sy volk? sy God wees met hom, en laat hom optrek na Jerusalem wat in Juda is, en die huis van die HERE, die God van Israel, (Hy is die God) wat in Jerusalem is, bou.

Video for Esra 1:2-3