YouVersion Logo
Search Icon

Genesis 8:21-22

Genesis 8:21-22 CAB23

Die HERE het 'n lieflike geur geruik; en die HERE het in sy hart gesê: Ek sal ter wille van die mens nie meer die aarde vervloek nie; want die verbeelding van die mens se hart is sleg van sy jeug af; en ek sal nie meer alles wat lewe, weer slaan soos ek gedoen het nie. Terwyl die aarde oorbly, sal saaityd en oestyd en koue en hitte en somer en winter en dag en nag nie ophou nie.