YouVersion Logo
Search Icon

Jesaja 40:2

Jesaja 40:2 CAB23

Spreek gerus met Jerusalem en roep tot haar dat haar stryd verby is, dat haar ongeregtigheid vergewe is; want sy het uit die hand van die HERE dubbel ontvang vir al haar sondes.