YouVersion Logo
Search Icon

Jesaja 66:1

Jesaja 66:1 CAB23

So sê die HERE: Die hemel is my troon en die aarde 'n voetbank van my voete. Waar is die huis wat julle vir My bou? en waar is die plek van my rus?