YouVersion Logo
Search Icon

Jeremia 16:19

Jeremia 16:19 CAB23

O HERE, my sterkte en my vesting en my toevlug in die dag van benoudheid, die heidene sal van die eindes van die aarde af na U toe kom en sê: Waarlik, ons vaders het leuens geërf, nietigheid en dinge waarin daar is geen wins nie.

Free Reading Plans and Devotionals related to Jeremia 16:19