YouVersion Logo
Search Icon

Jeremia 44:18

Jeremia 44:18 CAB23

Maar vandat ons opgehou het om vir die hemelkoningin reukwerk te laat opgaan en vir haar drankoffers uit te giet, het ons alles gekort en is ons deur die swaard en deur die hongersnood verteer.