YouVersion Logo
Search Icon

Jeremia 44:23

Jeremia 44:23 CAB23

Omdat julle reukwerk laat opgaan het, en omdat julle teen die HERE gesondig het en nie na die stem van die HERE geluister het en in sy wet en in sy insettinge en in sy getuienisse nie gewandel het nie; daarom het hierdie onheil oor julle gekom, soos dit vandag is.