YouVersion Logo
Search Icon

Johannes 15:16

Johannes 15:16 CAB23

Julle het My nie uitverkies nie, maar Ek het julle uitverkies en julle aangestel om vrug te gaan dra en julle vrug kan bly; sodat alles wat julle van die Vader in my Naam vra, Hy dit vir julle kan gee.