YouVersion Logo
Search Icon

Josua 11:23

Josua 11:23 CAB23

Toe het Josua die hele land ingeneem volgens alles wat die HERE aan Moses gesê het; en Josua het dit as 'n erfdeel aan Israel gegee volgens hulle afdelings volgens hulle stamme. En die land het gerus van oorlog.