YouVersion Logo
Search Icon

Markus 5:35-36

Markus 5:35-36 CAB23

Terwyl hy nog spreek, kom daar van die owerste van die sinagoge se huis sommige wat sê: Jou dogter is dood; waarom pla jy die Meester verder? Toe Jesus die woord hoor wat gespreek is, sê Hy vir die owerste van die sinagoge: Wees nie bevrees nie, glo net.