YouVersion Logo
Search Icon

Markus 8:37-38

Markus 8:37-38 CAB23

Of wat sal 'n mens gee in ruil vir sy siel? Elkeen dan wat hom vir my en my woorde skaam in hierdie owerspelige en sondige geslag; ook vir hom sal die Seun van die mens hom skaam as Hy kom in die heerlikheid van sy Vader saam met die heilige engele.