YouVersion Logo
Search Icon

Filippense 4:4-8

Filippense 4:4-8 CAB23

Wees altyd bly in die Here, en ek sê weer: Wees bly. Laat julle matigheid aan alle mense bekend wees. Die Here is byderhand. Pasop vir niks; maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God. En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en sinne bewaar deur Christus Jesus. Ten slotte, broeders, alles wat waar is, alles wat eerlik is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat lofwaardig is; as daar enige deug is, en as daar enige lof is, dink aan hierdie dinge.