YouVersion Logo
Search Icon

Psalms 91:5-6

Psalms 91:5-6 CAB23

Jy moet nie bang wees vir die skrik in die nag nie; ook nie vir die pyl wat bedags vlieg nie; ook nie vir die pes wat in duisternis wandel nie; ook nie vir die verwoesting wat op die middag verwoes nie.