YouVersion Logo
Search Icon

EXODUS 25:8-9

EXODUS 25:8-9 AFR53

Ook moet hulle vir My 'n heiligdom maak, dat Ek in hulle midde kan woon. Volgens alles wat Ek jou laat sien — die voorbeeld van die tabernakel en die voorbeeld van alles wat daarby behoort — so moet julle dit maak.