YouVersion Logo
Search Icon

JOB 24:22-24

JOB 24:22-24 AFR53

Tog laat Hy deur sy krag die magtiges lank lewe; hy wat al van sy lewe nie seker was nie, staan weer op. God gee hom veiligheid, en hy steun daarop; en sy oë is op hulle weë. Hulle het hul verhef — 'n kort rukkie, dan is hulle daar nie meer nie; en hulle word verneder; soos almal sterwe hulle; en soos die boonste van 'n halm word hulle afgesny.

Free Reading Plans and Devotionals related to JOB 24:22-24