Bible App logo
Search Icon

MATTHÉÜS 4:1-2

MATTHÉÜS 4:1-2 AFR53

TOE is Jesus deur die Gees weggelei die woestyn in om versoek te word deur die duiwel. En nadat Hy veertig dae en veertig nagte gevas het, het Hy naderhand honger geword.

Free Reading Plans and Devotionals related to MATTHÉÜS 4:1-2