SPREUKE 26:4-5
SPREUKE 26:4-5 AFR53
Antwoord 'n dwaas nie na sy sotheid nie, sodat jy ook nie net soos hy word nie. Antwoord 'n dwaas na sy sotheid, sodat hy nie wys is in sy eie oë nie.