YouVersion Logo
Search Icon

Eksodus 25:8-9

Eksodus 25:8-9 DB

“Israel moet vir My ’n tent maak waarin Ek tussen hulle kan kom bly. Dit moet gemaak word volgens die voorbeeld wat Ek hier op die berg vir jou wys. Julle moet ook al die verskillende goed maak wat by die tent moet kom.”