YouVersion Logo
Search Icon

Esegiël 43:4-5

Esegiël 43:4-5 DB

Toe het die Here deur die oostelike ingang in sy huis ingegaan. Dit was of die Gees van die Here my optel en my saamvat. Die volgende oomblik het ek in die voorste deel van die huis van die Here gestaan. Die hele huis was vol van die Here se teenwoordigheid.

Video for Esegiël 43:4-5