YouVersion Logo
Search Icon

Jesaja 2:2

Jesaja 2:2 DB

In die laaste dae sal die tempel van die Here in Jerusalem die belangrikste plek op aarde word. Mense van oor die hele aarde sal daarheen stroom om daar te kom aanbid.