YouVersion Logo
Search Icon

Jesaja 40:6-7

Jesaja 40:6-7 DB

Iemand sê vir my: “Jy moet ’n boodskap gaan bring.” Ek vra: “Wat moet ek gaan sê?” “Gaan sê vir hulle dat alle mense eintlik maar soos gras is wat weer doodgaan. Hulle is soos die blomme in die veld. Binne ’n dag is hulle klaar geblom. Wanneer die Here die wind daaroor laat waai, droog die gras uit en die blomme gaan dood. Die mense is ook maar soos die gras.