YouVersion Logo
Search Icon

Jeremia 8:7

Jeremia 8:7 DB

Die trekvoëls, soos die ooievaar, die tortelduif, die swaeltjie en die kraanvoël, weet as dit tyd is om na ’n ander omgewing te vlieg. Elke jaar wanneer die seisoen verander, kom hulle terug. Maar dit is nie so met my volk nie,” sê die Here. “Hulle weet kastig nie wat Ek van hulle verwag nie!

Free Reading Plans and Devotionals related to Jeremia 8:7