YouVersion Logo
Search Icon

Johannes 4:25-26

Johannes 4:25-26 DB

Die vrou sê toe weer: “Ek weet dat die Messias kom. Die Grieke praat mos van Hom as ‘Christus’. Nou ja, wanneer Hy kom, sal Hy vir ons van al die nuwe dinge kom vertel.” Toe sê Jesus vir haar: “Ek is die Redder, die Messias, wat nou met jou praat.”