YouVersion Logo
Search Icon

Levitikus 11:44

Levitikus 11:44 DB

Ek is die Here, Ek is julle God. Julle moet aan My getrou bly. Julle moet julleself vir My gee en lewe soos mense wat aan die grote God behoort. Moenie julleself vir My onaanvaarbaar maak en iets gaan eet wat op die grond rondkruip nie.