YouVersion Logo
Search Icon

EKSODUS 21:23-25

EKSODUS 21:23-25 AFR83

As sy blywend beseer is, is die straf: 'n lewe vir 'n lewe, 'n oog vir 'n oog, 'n tand vir 'n tand, 'n hand vir 'n hand, 'n voet vir 'n voet, 'n brandwond vir 'n brandwond, 'n wond vir 'n wond en 'n kneusplek vir 'n kneusplek.

Free Reading Plans and Devotionals related to EKSODUS 21:23-25