YouVersion Logo
Search Icon

EKSODUS 24:17-18

EKSODUS 24:17-18 AFR83

Die magtige teenwoordigheid van die Here het vir die Israeliete gelyk soos 'n gloeiende vuur op die berg. Moses het toe die wolk ingegaan en nog verder boontoe uitgeklim. Hy het veertig dae en nagte daar gebly.