YouVersion Logo
Search Icon

ESEGIËL 43:4-5

ESEGIËL 43:4-5 AFR83

Die magtige teenwoordigheid van die Here het deur die oospoort na die tempel toe beweeg. Toe het die Gees my opgetel en my na die binneste voorhof toe gebring. Die tempel was vol van die magtige teenwoordigheid van die Here.

Video for ESEGIËL 43:4-5