YouVersion Logo
Search Icon

JEREMIA 46:27

JEREMIA 46:27 AFR83

Maar jy, my dienaar Jakob, moenie bang wees nie! Moenie bekommerd wees nie, Israel! Ek gaan jou red uit daardie ver land, Ek gaan jou nageslag red uit die land waar hulle ballinge is. Jakob sal weer veiligheid en rus geniet, en niemand sal hom bedreig nie.