YouVersion Logo
Search Icon

JOB 8:5-7

JOB 8:5-7 AFR83

As jy na die wil van God vra en die Almagtige om genade smeek, as jy vlekkeloos is en reg het, sal Hy jou weer in sy sorg neem en jou gesond in jou huis terugbring. Die vermoë wat jy besit het, sal niks wees teen die rykdom wat jy later sal besit nie.