KLAAGLIEDERE 4:1
KLAAGLIEDERE 4:1 AFR83
Ag, hoe dof het die goud geword, hoe het die goeie goud sy glans verloor! Die gewyde edelstene lê weggegooi op al die hoeke van die strate!