DIE OPENBARING 13:1
DIE OPENBARING 13:1 AFR83
En toe het ek 'n dier uit die see uit sien kom met tien horings en sewe koppe. Op sy horings was daar tien heerserskrone en op sy koppe godslasterlike name.