1
GENESIS 22:14
Nuwe Lewende Vertaling
Abraham het toe die plek genoem “Die HERE voorsien”. Hierdie naam het sedertdien ’n spreekwoord geword: “Op die berg van die HERE sal voorsien word.”
Compara
Explorar GENESIS 22:14
2
GENESIS 22:2
God sê vir hom: “Neem jou seun, jou enigste seun, ja, vir Isak wat jy so liefhet, en gaan na die land Moria. Offer hom daar as brandoffer op een van die berge wat Ek jou sal wys.”
Explorar GENESIS 22:2
3
GENESIS 22:12
“Moenie jou hand oplig teen die seun en hom enige kwaad aandoen nie!” sê die engel. “Nou weet Ek dat jy regtig vir God dien, want jy het selfs jou geliefde seun nie van My weerhou nie.”
Explorar GENESIS 22:12
4
GENESIS 22:8
“God sal self die lam voorsien, my seun,” antwoord Abraham. So het die twee verder gestap.
Explorar GENESIS 22:8
5
GENESIS 22:17-18
dat Ek jou oorvloedig sal seën. Ek sal jou nageslag vermenigvuldig tot ’n ontelbare menigte, soos die sterre aan die hemel en die sand aan die see en hulle sal hulle vyande oorwin. In jou nageslag sal al die nasies van die aarde geseën word. Dit sal alles gebeur omdat jy My gehoorsaam het.’”
Explorar GENESIS 22:17-18
6
GENESIS 22:1
Na ’n tyd wou God Abraham toets. “Abraham!” roep God. “Hier is ek,” antwoord Abraham.
Explorar GENESIS 22:1
7
GENESIS 22:11
Op daardie oomblik roep die engel van die HERE na hom uit die hemel: “Abraham, Abraham!” “Ek luister,” antwoord Abraham.
Explorar GENESIS 22:11
8
GENESIS 22:15-16
Die engel van die HERE roep toe weer uit die hemel na Abraham: “Die HERE sê: ‘Omdat jy My gehoorsaam het en nie eens jou geliefde seun van My weerhou het nie, neem Ek ’n eed
Explorar GENESIS 22:15-16
9
GENESIS 22:9
Toe hulle aankom by die plek wat God vir Abraham aangewys het, bou hy daar ’n altaar en sit die hout daarop neer. Hy maak Isak vas en sit hom bo-op die hout op die altaar.
Explorar GENESIS 22:9
Inici
La Bíblia
Plans
Vídeos