Logo de l'Aplicació de la Bíblia
Icona de cerca

PSALMS 131

131
Berusting.
1 'n BEDEVAARTSLIED. Van Dawid.
o Here, my hart is nie hoog en my oë nie trots nie; ook wandel ek nie in dinge wat vir my te groot en te wonderbaar is nie.
2Waarlik, ek het my siel tot bedaring gebring en stilgemaak; soos 'n gespeende kind by sy moeder, soos 'n gespeende kind is my siel in my.
3 Wag op die Here, o Israel, van nou af tot in ewigheid!

S'ha seleccionat:

PSALMS 131: AFR53

Subratllat

Copia

Compara

Comparteix

None

Vols que els teus subratllats es desin a tots els teus dispositius? Registra't o inicia sessió